Gejaag na Wind / Chasing the Wind S4 E06

31 Views

Gejaag na Wind / Chasing the Wind S4 E06

Prediker 1:14 Miskien sê jy vandag, Angus, ek het alles gedoen in my lewe en ek het niks om daarvoor te wys nie. Ek het geen vrede nie. Ek het geen blydskap nie. Ek’t nie vervulling in my lewe nie. Die enigste oplossing is om die betekenis van die lewe te vind. Die betekenis van die lewe is nommer een, om God te verheerlik. Nommer twee, om Hom altyd te geniet. God stel nie belang in jou bekwaamheid nie, my Vriend, net in jou beskikbaarheid. Aanbieder: Angus Buchan

Ecclesiastes 1:14 Synopsis: Maybe you are saying today, Angus, I have done it all and you know something? I have got nothing to show for it. I have no peace. I have no joy. I have no fulfillment in life. The only answer is to find the meaning of life. The meaning of life, number one, is to glorify God. Number two, to enjoy Him forever. God is not interested in your ability my friend, only your availability.