Luiheid / Laziness S2 E9

533 Views

2 Tessalonisense 3:6-10Ek glo niemand is meer selfsugtig as ‘n luiaard nie. Ons moet die werk doen waarvoorGod ons geroep het. As ‘n luiaard nie sy weë verander nie, moet jy niks meer methom te doen hê nie, sê die Bybel. Dis streng, maar dis soos om vir mense wat ‘n invarkhok bly “hamburgers“ te voer. Solank jy hulle bly voer, sal hul daar bly. Ouersmoenie aanhou om vir kinders geld te gee as hul te lui is om te werk nie. Maar weeslief vir hulle en bid vir hulle.2 Thessalonians 3:6-10I don’t think there is anything more selfish than a lazy person.We need to do the workthat God has called us to do. If he will not change his ways, have nothing more to dowith him, the Bible says. Those are stern words. It’s like feeding people hamburgerswhen they are in the pig sty. As long as you feed them, they will stay in the pigsty.Parents also shouldn’t continue to give children money if they are too lazy to work.You are not doing them a favour. Love them and pray for the